2024-12-26 07:22
Yellowstone chronicles: so het my man mos ook nou Yellowstone ontdek. Ek het al gisteraand geslaap toe hoor ek die TV. Kantie toe is jy besig om te binge watch, soveel so dat nou moet teruggaan na episodes, want dinges het my nou verbygesteek.